Welkom by ons kerk. Dit is altyd lekker om almal te sien. Kom ons beskerm mekaar deur die volgende reëls te gehoorsaam.
Welkom by ons kerk. Dit is altyd lekker om almal te sien. Kom ons beskerm mekaar deur die volgende reëls te gehoorsaam.
Was jou hande met seep of gebruik ‘n handreiniger.
Moenie masker aftrek om te praat nie, hoes of nies nie.
Bly asseblief minstens 1m + uitmekaar.
Indien u enige simptome toon, bly liewer tuis.
Gebruik die handsaniteermiddel in die kerk.
Bedek u hoes of nies met u moue of sneesdoekies.