God se seëning Deel 1

God se seëning Deel 1

Nuwe Lewe Familiekerk
2025-08-10 God se seëning Deel 1 = Dudley Carstens
https://youtu.be/geCvpH3B13w?si=onC5qS0MlDqV9Q-C

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.