Aan die wat Hom dien, gee Hy wat hulle vra, Hy hoor as hulle om hulp toep, en Hy red hulle.
April 16, 2021 0 comments mediaVra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.
April 16, 2021 0 comments mediaTot nou toe het julle nog nie in my Naam gebid nie. Bid, en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees.
April 16, 2021 0 comments mediaJesus sê toe vir hulle: “Julle moet geloof in God hê! Dit verseker Ek julle: Elkeen wat vir hierdie berg sê: ‘Lig jou op en val in die see.’
April 16, 2021 0 comments media