Archive Page Title

Archive Page Subtitle

Anoniem

Dit was die eerste keer dat ek saam met my man n retreat bygewoon het. Dit was so n blessing vir albei van ons om net n hele dag saam te kon "uit vat

0 comments media

Eben

Alles was net een groot blessing die hele dag deur en ek en Carien het met baie dankbare harte weggery huis toe na 'n amazing dag saam julle almal🙏

0 comments media

Marina

Dit was n besonderse dag in die teenwoordigheid van ons Pappa. Die samesyn saam met gelowige boeties en sussies was Baie spesiaal.......en ekstra spes

0 comments media

Ps. 145:19

Aan die wat Hom dien, gee Hy wat hulle vra, Hy hoor as hulle om hulp toep, en Hy red hulle.

0 comments media

Matt. 7: 7-8

Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.

0 comments media

Joh. 15.7

Tot nou toe het julle nog nie in my Naam gebid nie. Bid, en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees.

0 comments media

Mark. 11 22 – 24

Jesus sĂȘ toe vir hulle: “Julle moet geloof in God hĂȘ! Dit verseker Ek julle: Elkeen wat vir hierdie berg sĂȘ: ‘Lig jou op en val in die see.’

0 comments media

JEREMIA 1:5 AFR53

Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; en voordat jy uit die liggaam voortgekom het, het Ek jou geheilig; Ek het jou tot 'n

0 comments media

JESAJA 43:1

Ek het jou by die naam geroep. Jy is myne.

0 comments media

HEBREËRS 13:5(b)

“Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.”

0 comments media