Here Help!

Here Help!

Nuwe Lewe Familiekerk
2025-03-23 Here Help! – Pierre Fourie
https://youtu.be/qSZnR0Ra7NQ?si=AGXccPDnv_tdRADz

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.

image

Pierre Fourie