Kontak

Ons het ‘n oop deur vir vrae, gebedsversoeke, of as jy net meer wil weet oor wie ons is.
Niemand word hier weggestuur nie. Kontak ons gerus en ons sal so spoedig moontlik terugkom.

Kontak Besonderhede

Nuwe Lewe Familiekerk
Geministraat 68, Brackenfell
081 721 7206
gemeente@nuwelewefamiliekerk

Bank besonderhede vir tiendes en dankoffers is soos volg:
Nuwe Lewe Familiekerk
Absa Brackenfell
Rek.nr 4073339929

Ontvang gemeente nuus per Whatsapp

Klik hier: Whatsapp

Meer Inligting

Indien u meer inligting oor ons gemeente en dienste benodig kan u gerus op die vorm aandui en ons sal u so gou moontlik kontak.
Meer inligting vorm

nlfk_snapscan

Vrae oor die gemeente

Nuuskierig oor wie ons is of hoe ons werk? Vra gerus.

Gebedsversoek

Stuur jou versoek ons bid saam met jou.

Lidmaatskap

Wil jy formeel deel word van NLFK? Ons help jou op pad.

Pastorale hulp

Gaan dit nie goed nie? Ons leiers is beskikbaar om te luister.