Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2026-01- 04 Moenie omkyk nie
Dudley Carstens
https://youtu.be/0-R44bR9ycw?si=pWlqPn7hrIBITAXC
Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.