Nuwe Lewe Familiekerk
2021-07-18 Gooi Oorboord
Skrif: Handelinge 27
Prediker: Pierre Fourie
https://youtu.be/5wgxgU7upzc
Let wel: Ons sal regstreeks uitsaai direk na die lofprysing, omtrent 9h30
Vir gebedsversoeke gaan asb na Gebedsbediening
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.