Nuwe Lewe Familiekerk
2021-04-18 Skille val af
Skrif Handelinge 9
Prediker Pierre Fourie
https://youtu.be/wuUv4ib6nuw
Let wel: Ons sal regstreeks uitsaai direk na die lofprysing, omtrent 9h30
Vir gebedsversoeke gaan asb na Gebedsbediening
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.