Amos

Amos

Amos

Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2026-06-07 Amos het met almal rondom gepraat, maar toe draai hy na Israel en hy begin profeteer. En net so praat God vandag met die kerk.
Pierre Fourie
https://youtu.be/LDy_rgKtX4Q?si=kTlC2VeWl7qEZFMK

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.

image

Pierre Fourie