Angs. Vrees. Oordink.

Angs. Vrees. Oordink.

Angs. Vrees. Oordink.

Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2026-05-31 Angs. Vrees. Oordink.
Baie mense glimlag… maar binne-in hulle kop is daar oorlog.
Hierdie Sondag praat ons eerlik oor hoe om vry te kom van angs en vrees deur God se waarheid en krag.
Pierre Fourie
https://youtu.be/q5TofpXNzLI?si=nikhibvKtRfpKJaX

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.

image

Pierre Fourie