Nuwe Lewe Familiekerk
2025-04-27 As dit van God kom – Alfred Venter
https://youtu.be/TjiAiWiLlBQ?si=6BB9oKCGhRXtdKTH
Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.