Die hart van die VADER

Die hart van die VADER

Nuwe Lewe Familiekerk
2025-07-13 Die hart van die VADER = Alfred Venter
https://youtu.be/lsjK7nhEU3k?si=6s7GFHs99jHdxLkj

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.