Die smal deur

Die smal deur

Die smal deur

Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2026-05-03 Nie elke deur lei na lewe nie…
Jesus sê: “Gaan deur die smal deur.”
Is jy seker jy is op die regte pad?
Pierre Fourie
https://youtu.be/ISAW2Xyo2zA?si=OySj1kjJIak54vPm

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.

image

Pierre Fourie