Die Strik van Sonde

Die Strik van Sonde

Die Strik van Sonde

Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2026-02-15 Die Strik van Sonde
Dudley Carstens
https://youtu.be/3f0y5TC4mTk?si=66MSjWhaSuCdgqrB

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.