Die Wedstryd van jou Lewe (Deel 2)

Die wedstryd van jou lewe (Deel 2)

Die Wedstryd van jou Lewe (Deel 2)

Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2026-07-05 Die Wedstryd van jou Lewe Deel 2.
Dis rustyd in ons reeks “Die wedstryd van jou Lewe.”
Is jy dalk met jou rug teen die muur?
Kom vind uit hoe die Here jou tweede helfte in glorie wil verander.
Dudley Carstens
https://youtu.be/G2GRXjFr3O0?si=k0CLYoSnTCM4Kz_6

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.