Nuwe Lewe Familiekerk
2025-06-29 Die werklik gelukkiges = Alfred Venter
https://youtu.be/4d04-cTeiDw?si=FpByemWqej1dwzCM
Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.