Gestop Geroep Gestuur

Gestop Geroep Gestuur

Nuwe Lewe Familiekerk
2021-07-25 Gestop Geroep Gestuur
Skrif uit Handelinge 28
Prediker Elze Radyn

https://youtu.be/6XVpQ3pte2I
Let wel: Ons sal regstreeks uitsaai direk na die lofprysing, omtrent 9h30

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke gaan asb na Gebedsbediening
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.

image

Elze Radyn