Het jy My Lief?

Het jy My Lief?

Het jy My Lief?

Nuwe Lewe Familiekerk
2024-09-15 Het jy My Lief?
https://youtu.be/AwVpQVznFgQ?si=yvstOa5ozJ8jaj0P

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.