Nuwe Lewe Familiekerk
2025-06-01 Is daar iets anders aan jou – Jurianne Scchreuder
https://youtu.be/hn5fD-p4CVw?si=6y7DxOWL3zrXCCA4
Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.