Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2025-12-14 Jou nuwe DNA
Pierre Fourie
https://youtu.be/f3jSpS7wG_I?si=AsC-d0fFRLGV3rfK
Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.