Jou Offer

Jou Offer

Jou Offer

Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2025-11-30 Jou Offer
Pierre, Susan, Anina
https://youtu.be/QYfWL2ueGv4?si=tooCk_t2tatl8WxJ

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.

image

Pierre Fourie