Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2025-12-25 Kersfees Christus is gebore
Alfred Venter
https://youtu.be/TZGoxomnzJM?si=2oEt0ncyltCZhkTy
Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.