Ma: kort titel, lewenslange impak!

Ma: kort titel, lewenslange impak!

Ma: kort titel, lewenslange impak!

Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2026-05-10 Ma: kort titel, lewenslange impak!
‘n Ma kan alles doen en alles wees in een: Berader, taxi, kitsbank, aanmoediger, noem dit maar op, sy is dit reeds.
Dudley Carstens
https://youtu.be/006aESrarpA?si=QX72m4Ba6GWAwgVX

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.