2021-03-28 Koning op ‘n donkie
Skrif uit Lukas 19:32-42
Prediker Elze Radyn
https://youtu.be/5TDjGzW8Qgs
Let wel: Ons sal regstreeks uitsaai direk na die lofprysing, omtrent 9h30
Vir gebedsversoeke gaan asb na Gebedsbediening
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.