Nie deur eie krag nie

Handelinge 3:11-26
nie_deur_eie_krag_nie

Nie deur eie krag nie

021-02-21 Nie deur eie krag nie
Skrif uit Handelinge 3:11-26
https://youtu.be/L67R8PbxB14

Let wel: Ons sal regstreeks uitsaai direk na die lofprysing, omtrent 9h30

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke gaan asb na Gebedsbediening
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.