Nie WIE jy is nie, maar WAT jy is

Nie WIE jy is nie, maar WAT jy is

Nie WIE jy is nie, maar WAT jy is

Nuwe Lewe Familiekerk
2025-04-06 Nie WIE jy is nie, maar WAT jy is – Dudley Carstens
https://youtu.be/RYBT9TBvL5c?si=rFkVY7uHeCbjYSpo

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.