Nog n bietjie slaap. Nog n bietjie sluimer

Nog n bietjie slaap. Nog n bietjie sluimer

Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2026-04-26 Is jy aan die brand vir die Here? Of slaap en sluimer jy nog ‘n bietjie?
Henry Pike
https://youtu.be/zwYXu2E46Qw?si=GQMpSxannuecPVvm

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.