Ons vier 17 jaar van genade

Ons vier 17 jaar van Genade

Ons vier 17 jaar van genade

Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2026-04-19 Genade op genade. Nuwe Lewe Familiekerk is 17 jaar oud.
Pierre Fourie
https://youtu.be/uN2ouOpoNvU?si=yCBgxw2c8OZC66bB

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.

image

Pierre Fourie