Probeer Asseblief

Probeer Asseblief

Probeer Asseblief

Nuwe Lewe Familiekerk
2025-06-15 Probeer Asseblief – Dudley Castens
https://youtu.be/bDqek5nGGjQ?si=-w43P0eTwJu3i5Iv

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.