Saam is beter

Saam is beter

Saam is beter

Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2026-01-25 Saam is beter
Pierre Fourie
https://youtu.be/cYIGhfyL10Q?si=c2bUfJncdjqtS6Lm

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.

image

Pierre Fourie