Nuwe Lewe Familiekerk
2025-08-24 Vra Soek Klop Hoop = Steve Bothma
https://youtu.be/9fM0hZC-fwo?si=T3W8v6HTKt3t3rUg
Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.