Vrug en passie

Vrug en Passie

Vrug en passie

Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2026-03-08 Vrug en Passie
Steve Bothma
https://youtu.be/7cjgIiRr-Zs?si=U9oA9gWVnKuxBRM5

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.