Wat is jou klip?

Wat is jou klip?

Wat is jou klip?

Nuwe Lewe Familiekerk
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskap | 2026-04-05 Wat is jou klip? Wat verhoed jou om in die volheid van Jesus se opstanding te leef.
Pierre Fourie
https://youtu.be/GNZ9iNbXIIU?si=GZXR-0oDDwxIS_Uc

Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap.

Vir gebedsversoeke WhatsApp: 081 721 7206
Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil raak, sluit by ons aan. Jy hoef nie alleen te worstel nie.

image

Pierre Fourie