Alles was net een groot blessing die hele dag deur en ek en Carien het met baie dankbare harte weggery huis toe na ‘n amazing dag saam julle almal🙏 Die burgers was djeerlik!!