Gasvryheid

nlfk_bediening_gasvryheid_2021

Gasvryheid

“Gasvryheid behoort geen ander kwaliteit te hê as die LIEFDE waarmee God ons in sy teenwoordigheid ontvang nie”

By Nuwe Lewe Familiekerk is gasvryheid ons passie – waar ons met ons gawes en talente wat ons ontvang het die Liggaam van Christus dien.

Ons verwelkom jou met liefde, ‘n vriendelike glimlag, ‘n handruk, ons bied bystand en laat mense op hul gemak voel.