Daar is ‘n groot behoefte aan gebed in die gemeenskap. Indien jy gebedsbediening nodig het, saam met ander wil bid of sommer op jou eie wil stil
April 12, 2021Ons roeping is om in die byeenkomste en gemeenskap van gelowiges, ons Drie-enige-God met oorgawe, in waarheid en in gees te dien. Om God te loof en
April 12, 2021By die Loftjokkers leer ons speel, speel van Jesus. Die weeklikse lessies en aktiwiteite bevorder Bybelkennis asook n persoonlike verhouding met Jesus
April 12, 2021Ons taak is om 'n hart vir God te hê vir alle klank en beeldmateriaal wat die gemeente mag benodig. Ons glo dat woorde en sang twee van die belang
April 12, 2021“Gasvryheid behoort geen ander kwaliteit te hê as die LIEFDE waarmee God ons in sy teenwoordigheid ontvang nie” By Nuwe Lewe Familiekerk is ga
April 12, 2021By Nuwe Lewe Familiekerk glo ons dat almal deel is van God se familie. Ons glo dat jy nie die kerk in sy volheid kan ervaar sonder om in ‘n kleiner
April 12, 2021Die lewe is besig en meeste mense se lewens is gejaagd. Ons is altyd haastig op pad iewers heen of besig om dringende take af te handel. Indien ons ni
April 12, 2021In ons gejaagde wêreld is die uitdaging wat aan ons mans gestel word, besig om elke dag toe te neem. Dit raak soms moeilik om die balans tussen eggen
April 12, 2021