Lofgroep

nlfk_bediening_lofgroep

Lofgroep

Ons roeping is om in die byeenkomste en gemeenskap van gelowiges, ons Drie-enige-God met oorgawe, in waarheid en in gees te dien.

Om God te loof en te aanbid met woord, gebed, lofdanse, sang en musiek. Ons vertrou ons Hemelse Vader om Sy heerlikheid, krag en salwing oor ons gemeente uit te giet/stort tydens ons dienste en ander aanbiddings geleenthede.