Loftjokkers

nlfk_bediening_loftjokkers

Loftjokkers

By die Loftjokkers leer ons speel, speel van Jesus. Die weeklikse lessies en aktiwiteite bevorder Bybelkennis asook n persoonlike verhouding met Jesus. Ons rus die kinders toe met waardevolle lewenslesse deur middel van poppekas. Na lessies en aktiwiteite kry kinders die geleentheid om hulle eie interpretasie van die lessie aan die ander kinders uit te beeld.

Kinders leer ook om vir mekaar en maatjies met probleme te bid.

Alle ouderdomme, vanaf 3 tot 9 jaar, is welkom.

Ons is n liefdevolle groep met ‘n passie vir Jesus en kinders.