Archive Page Title

Archive Page Subtitle

Anoniem

Dit was die eerste keer dat ek saam met my man n retreat bygewoon het. Dit was so n blessing vir albei van ons om net n hele dag saam te kon "uit vat

0 comments media

Eben

Alles was net een groot blessing die hele dag deur en ek en Carien het met baie dankbare harte weggery huis toe na 'n amazing dag saam julle almal🙏

0 comments media

Marina

Dit was n besonderse dag in die teenwoordigheid van ons Pappa. Die samesyn saam met gelowige boeties en sussies was Baie spesiaal.......en ekstra spes

0 comments media